5 Things I am thankful for today Vir ‘n battery laaier waarmee ek my Mahindra (oorlede broer) bakkie se battery kan laai Vir al die gereedskap wat ek het, ek “love” DIY en om goedjies reg te maak en restoureer Vir goeie huurders – geen wanbetalings laast klomp jare nie Vir my massiewe groot Facebook […]
