Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. 1. DIE broederliefde moet bly. 2. Vergeet die gasvryheid nie, want daardeur het sommige, sonder om dit te weet, engele as gaste geherberg. 3. Dink aan die gevangenes asof julle […]
Tag: Bybel Vers
Five Bible Verses – Jakobus 2:20
Maar wil jy weet, o nietige mens, dat die geloof sonder die werke dood is? 14. WAT baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie? 15. As daar nou ‘n broeder of suster naak is en […]
Five Bible Verses – JESAJA 54:17
Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie… 14. Deur geregtigheid sal jy bevestig word; wees ver van verdrukking, want jy hoef nie bevrees te wees nie; en ver van verskrikking, want dit sal nie by jou kom nie. 15. As hulle ook die aanval begin — dit is nie uit My […]
Five Bible Verses – EFESIERS 6:4
En vaders, moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here 1. KINDERS, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg. 2. Eer jou vader en jou moeder — dit is die eerste gebod met ‘n belofte — 3. sodat dit met jou goed […]
Five Bible Verses – PSALM 56
Die dag as ek vrees, sal ek op U vertrouek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan vlees my doen? 2. Wees my genadig, o God, want mense vertrap my; hy wat my beveg, verdruk my die hele dag. 3. My vyande vertrap my die hele dag, want baie veg teen my in hoogmoed. 4. Die […]
Five Bible Verses – MALEÁGI 3:10
Jou tiende en jou oorvloedige seen 10: Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sê die Here van die leërskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle ‘n oorvloedige seën sal uitstort nie.
