Emotions – Jy hoef nie 100% te wees nie Ek voel moeg, laat gaan slaap!Nou met my eks meisiee gepraat. Sy so “great” meisie en dit maak seer om te aanvaar ons nooit weer kan saam wees nie. Haar vriende het haar in die rug gesteek, en ook vir my, en sy het nou paadjies […]
