He Diep Lief maar doen dit Stadig
Emotional Journal

Emotional Journal 2022.10.17

Emotions – He diep lief maar doen dit baie stadig

Ek voel weer goed. Gister saam my eks gekuier en was baie lekker. Net sleg vir my om te dink, weet en besef sy wil nie weer probeer nie. Sy het my vir ‘n oomblik laat vergeet van die pyn en die spoke wat mens so jaag.

Ek moet my lus en motivering om te studeer/leer vinnig herwin. En my lus om weer in die aande, alleen of nie, te werk aan my projekte ook. Ek sukkel om in die aande alleen tuis te sit.

Verhoudings gewys, wens ek net ek kan ‘n meisie laat gaan sonder ‘n traan. Moet hard word emotioneel. Nie so vinnig verlief/lief raak nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top