Emotions – Moet nie alleen vrees nie al verloor jy Almal Ek gesien na die stap en gym was ek baie positief. Ek is trots op myself, gegaan vir net 2 single drinks en by dit gehou. Heeltyd met Nicola ge-WhatsApp en dit amper gevoel weer soos in die begin. Grap en terg mekaar lekker […]
