Voel ek Verloor Almal
Emotional Journal

Emotional Journal 2022.10.14

Emotions – Moet nie alleen vrees nie al verloor jy Almal

Ek gesien na die stap en gym was ek baie positief. Ek is trots op myself, gegaan vir net 2 single drinks en by dit gehou. Heeltyd met Nicola ge-WhatsApp en dit amper gevoel weer soos in die begin.

Grap en terg mekaar lekker so ek het eintlik weer begin hoop kry. Slegs vriende sal dit waarskynlik bly ongeag van my hoop.

Maar ja vanoggend toe sy weer dit duidelik vir my stel: “Slegs vriende, jy moet nie hoop kry NIE”, toe maak dit seer maar voel darem nie sleg soos gister nie.

Gister was daarso baie ander drama met ons “gemeenskaplikke” “vriende”.

Dit is so moeilik vir my om slegs te “let go”. Voel sy is en was die een vir my.

Alleen wees voel deesdae onmoontlik. Voel of ek almal verloor, almal vir wie ek lief was of is: My Pa, Vriende, Broer, Vriende etc. – almal wat oorlede is die afgelope 4 jaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top