Emotions – Die spoke in mens se kop Ek voel semi goed vandag. Voel goed na my gym en stap sessie. Ek voel net frustreerd want ek leef so VER onder my potentiaal en dit jaag my maar tog stagneer ek.Ek weet ek kan baie baie meer doen. Dink ek moet my huis bietjie her-organiseer […]
