Emotions – Die spoke in mens se kop
Ek voel semi goed vandag. Voel goed na my gym en stap sessie.
Ek voel net frustreerd want ek leef so VER onder my potentiaal en dit jaag my maar tog stagneer ek.
Ek weet ek kan baie baie meer doen.
Dink ek moet my huis bietjie her-organiseer en hopelik sal dit my help om weer na-ure aan my eie projekte te kan werk. En ek moet ook ‘n metode vind om my aandag weg te hou van al die verliese die laaste 4 jaar. Dit was 4 jaar van hel, al my geliefdes en familie sterwe op strepe.
Die spoke kom maar so van tyd tot tyd in my kop op!

