Emotions – Use your Tears not your Fears This morning I feel once again really good. Had a good rest. Had yummy braai and great company. So many things to be thankful! I only realizes now in what a deep dark hole I was. We need to speak and we need to cry, especially our […]
Category: Emotional Journal
Emotional Journal 2022.10.20
Emotions – Structure and Clarity I feel really happy today, been through very rough times the past 4 years. Can not express how great a decision it was to get a life coach and just helping to get some structure and clarity back in my life. I am hopeful, positive and I know I will […]
Emotional Journal 2022.10.18
Emotions – Die spoke in mens se kop Ek voel semi goed vandag. Voel goed na my gym en stap sessie. Ek voel net frustreerd want ek leef so VER onder my potentiaal en dit jaag my maar tog stagneer ek.Ek weet ek kan baie baie meer doen. Dink ek moet my huis bietjie her-organiseer […]
Emotional Journal 2022.10.17
Emotions – He diep lief maar doen dit baie stadig Ek voel weer goed. Gister saam my eks gekuier en was baie lekker. Net sleg vir my om te dink, weet en besef sy wil nie weer probeer nie. Sy het my vir ‘n oomblik laat vergeet van die pyn en die spoke wat mens […]
Emotional Journal 2022.10.14
Emotions – Moet nie alleen vrees nie al verloor jy Almal Ek gesien na die stap en gym was ek baie positief. Ek is trots op myself, gegaan vir net 2 single drinks en by dit gehou. Heeltyd met Nicola ge-WhatsApp en dit amper gevoel weer soos in die begin. Grap en terg mekaar lekker […]
Emotional Journal 2022.10.13
Emotions – Jy hoef nie 100% te wees nie Ek voel moeg, laat gaan slaap!Nou met my eks meisiee gepraat. Sy so “great” meisie en dit maak seer om te aanvaar ons nooit weer kan saam wees nie. Haar vriende het haar in die rug gesteek, en ook vir my, en sy het nou paadjies […]
